top
       
 
   
   
  Tuis
  Brief van die Hoof
  Inteken
  Registreer
  Kontak Ons
  Skakels
  Fotoblad
  Reunies
   
   
 
Reunies
 

1978 Matrikulante – kom vier ons dertig jaar reunie!

Die byeenkoms word beplan vir Vrydag die 19de Desember, in die Randburg omgewing. Finale plek en tyd sal oor die volgende paar weke bekend gemaak word. As jy belang stel om die reunie by te woon, gaan asseblief na http://www.randburg78.com en vul die inligting in of stuur ‘n epos na felicitymcgourty@hotmail.com. As jy nog in kontak met ou skoolvriende is, stuur die uitnodiging asseblief aan, en as enige iemand nog ‘n 1978 jaarblad het, laat my asseblief weet.